Ons bedank met trots ons borg, Gritsol, vir die nuwe leerlingraadhempies en hoedjies. Baie dankie vir jul betrokkenheid by Laerskool Oranje-Noord se leerders. Dit word hoog op prys gestel.
Copyright © 2025. Gritsol (PTY) Ltd. All Rights Reserved.
Website Designed & Maintained by Web Ateljee.